Mosaic Workshop - 31 March 2012 from 12:00 to 17:00 and 19 April 2012 from 8:30-11:30
Die kuns om prente te skep met die fyn beplande saamvoeg van gekleurde teels en klippies word al eeue lank beoefen. Kom ontdek jou styl in ons Mosaic werkswinkel op Saterdag, 31 Maart 2012 van 12:00 tot 17:00 of Donderdag,19 April 2012 van 8:30-11:30.
Join us for our Mosaic workshop on Saturday, 31 March 2012 from 12:00 to 17:00 or on Thursday, 19 April 2012 from 8:30-11:30.



