Mosaic Workshop

Die kuns om prente te skep met die fyn beplande saamvoeg van gekleurde teels en klippies word al eeue lank beoefen. Kom ontdek jou styl in ons Mosaic werkswinkel. Kontak ons gerus as jy 'n groep van 5-10 mense het wat belangstel in 'n werkswinkel, ons reel graag vir julle 'n werkswinkel wat jou dagboek pas.
Join us for our Mosaic workshop. Please contact us if you have a group of 5-10 people interested in a workshop, we will gladly book a workshop that fits your schedule.

Azaro Design and Development Burtronix Drupal PHP Programming and 'Web Development