Rina Burger is 'n doserende kunstenaar wat in Johannesburg woon.

Sy bied ook privaatklasse en werkswinkels aan waar studente in 'n ontspanne atmosfeer in haar studio kan werk.

Sy verkoop oorspronklike kunswerke dmv hierdie webwerf. Hierdie kunswerke word teen kunstenaarsprys te koop aangebied. Geen gallerykommissie word gehef nie en u kry dit dus heelwat goedkoper.

Om aan te sluit by haar holistiese sienswyse bied sy ook werkswinkels aan waarin jy jouself kan ontleed dmv kleur-analise, die gebruik van verf om jou emosies uit te druk en deur 'n kort lybyrinth te loop. Hierdie sessies word begin met 'n meditasie. Alles baie persoonlik, deur selfondersoek vind jy jou eie antwoorde.

Rina Burger
Azaro Design and Development Burtronix Drupal PHP Programming and 'Web Development